AFRIKAANS IS GROOT 2018

DSC 0235 Large

 Tyd staan nie stil nie besprekings vir Afrikaans is GROOT 2018 open weer in Maart. Laat weet asseblief vroegtydig wie soek kaartjies en hoeveel.  Verlede jaar moes ons ongelukkig belangstellendes wegwys omdat daar nie meer voldoende kaartjies beskikbaar was nie. "if you snooze you loose"

ALGEMENE INLIGTING.

DSC 0224 LargeToerpryse sluit in luukse busvervoer, verblyf, twee etes per dag en alle toegangsgelde. (Opsionele uitstappies word aangedui.) Toerpryse is onderhewig aan moontlike brandstofstygings.

VERTREKTYD EN PLEK.

Waar moontlik sal ons u by u huis of gastehuis in Kimberley kom oplaai en weer na die toer daar gaan aflaai. Vertrektyd soos per toer geadverteer en persoonlik met u gereël. Probeer asseblief om reeds 15 minute voor die tyd gereed te wees. DSC 0227 Large

Alle toere is onderhewig aan die betaal van 'n deposito soos aangedui op elke advertensie met die balans nie later as 45 dae voor die vertrekdatum. In geval van dood word inbetalings wat reeds gedoen is ten volle terugbetaal.

Pak asseblief 'n handdoek en seep in. Nie alle chalets verskaf handdoeke nie. U kan ook snoepgoed, koffie of tee saamneem vir gebruik in chalets, nie alle chalets het iets om te drink in die kombuis nie.

DSC 0232 Large

 

 

 

 

DSC 0225 Large